Kishore Kumar Hits

Jakkie Louw - Die Standvastige Man текст песни

Исполнитель: Jakkie Louw

альбом: Die Standvastige Man


Ek is 'n goeie man se seun
My pa het my alles wat daar is geleer
Ek het geweet waarvoor om te baklei
Ek het geweet ons is altyd geseënd, met die reen
Ek het hard gewerk op groot sukses
'N Man se hart doen al die res
Op my twee voete, het ek gestaan
En die wêreld, alleen ingegaan
En nooit vir niemand, niks gevra
Want, ek is 'n man
Ek sal jou optel as jy val
Jy is my lewe, jy's my pêl
'N Bietjie boer, maak baie plan
Ek sal doen net wat ek kan
Want, ek is 'n man
Ek sal vir altyd by jou staan
Ek sal jou oppas waar jy gaan
'N Bietjie boer, maak baie plan
Ek sal doen net wat ek kan
Ek's jou standvastige man
Hoë bome vang die meeste wind
'N Goeie hart sal ek self uitvind
Doen wat jy moet doen
Hou jou kop omhoog
Jy kan dit doen, as jy net glo
Jou foute sal jou sterker maak
Daar is baie klippe op jou lewenspad
Ja, dinge sal gebeur, treur sal jy treur
Solank jy opstaan, en net weer probeer, elke keer
En wees net 'n man
Ek sal jou optel as jy val
Jy is my lewe, jy's my pêl
'N Bietjie boer, maak baie plan
En ek sal doen net wat ek kan
Want, ek is 'n man
Ek sal vir altyd by jou staan
Ek sal jou oppas waar jy gaan
'N Bietjie boer, maak baie plan
Ek sal doen net wat ek kan
Ek's jou standvastige man
Ons lees bybel elke aand
Ek en jy, Drie Enig, saam
Ek belowe jou my hart
Jy sê: "ja", jy kry my van
Dit belowe ek vir jou, my engel vrou
Ek is jou man
Ek is jou man
Ek is jou man
Jou standvastige man
Ek is jou man
Ek sal jou optel as jy val
Jy is my lewe, jy's my pêl
'N Bietjie boer, maak baie plan
En ek sal doen net wat ek kan
Want, ek is 'n man
Ek sal vir altyd by jou staan
Ek sal jou oppas waar jy gaan
'N Bietjie boer, maak baie plan
Ek sal doen net wat ek kan
Ek's jou standvastige man

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель

Joe F

Исполнитель