Kishore Kumar Hits

Robbie Wessels - Waar Le Jy Vanaand текст песни

Исполнитель: Robbie Wessels

альбом: Grootste Treffers


Dink jy ook aan my soos ek vannand aan jou dink
Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raak drink
Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait was
Besef jy ook ons hou mekaar nog vas
Wat maak jy vanaand as ek na Koos Doep luister
Maak jy jou paaie opdraend, raak jy die paaie byster
Teen my wil, mis ek jou vanaand
Waar lê jy vanaand? Waar lê jy vanaand?
Lê jy langs iemand?
As jy doen, moet my nooit vergeet nie
As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie
Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie
Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie
Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie
Ons was dalk net te lief vir mekaar
Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer
En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer
Hoekom dink ek elke uur aan jou?
Waar lê jy vanaand? Waar lê jy vanaand?
Lê jy langs iemand?
As jy doen, moet my nooit vergeet nie
As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie
As jy doen, moet my nooit vergeet nie
As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель