Kishore Kumar Hits

Orlando Philharmonic Orchestra - Diestem Van Suid Afrika (SOUTH AFRICA) текст песни

Исполнитель: Orlando Philharmonic Orchestra

альбом: National Anthems of the World


Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see.
Oor ons ewige gebergtes,
Waar die kranse antwoord gee.
Deur ons vêr-verlate vlaktes,
Met die kreun van Ossewa.
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land, Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe,
Ons vir jou, Suid-Afrika!

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители