Luister tuur, teen my bors Hou my hande was, stuif Vat my na die wyfie, met die lyfie Want ek loop vry Luister draak, maak dit saak Of ek vat, of net raak? Want daai niggie ontstig my En ek wil net vry Johnny het die blues Johnny het die blues Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie 9 mill blues Ry trekkie ry Want die boere wil my vang Real lights out, and the flats on Moan ma-ma moan *Please* move over Want ou Johnny is op die – op die tyd over Hy ly tot die byl, en die snye Sweet-sweet uit haar gly Want Johnny het die blues Johnny het die blues Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie 9 mill blues (Yeah) Want Johnny het die blues Johnny het die blues Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie 9 mill blues Johnny het die blues Johnny het die blues Ja, Johnny het daai freestyle kop wat nie grond nie 9 mill blues.