Die honde blaf, so drie by drie Dis 'n geleende jas vir 'n arm man dié Die Stellenbosch se nonnatjies die roep na my Maar ek moet vannaand Pretoria toe ry Ek sal eers De Aar om ry Dis waar Jan de Vos mos bly Vir 'n silwer roos vir Sannie van der Spuy Om in haar blomtuin in te kry Sy roep na my Maar riviere skei Kom haal vir my En kan ons veilig ry Die trein na Pretoria dié los vir my En ek moes toe Bloemfontein op ry Met die siele op wiele Dit spyt vir my dat ek Pretoria eers more in ry Want sy roep na my Maar riviere skei Kom haal vir my Dan kan ons veilig ry Ag Sannie van der Spuy kom kry vir my Daar waar treine stasies in ry Op die sewe op en nege af Ek beloof vir jou ek gaan trou met jou En sy roep na my Maar riviere skei Kom haal vir my Ek wil veilig ry Die honde blaf, so drie by drie Dis 'n geleende jas vir 'n arm man dié Die Stellenbosch se nonnatjies die roep na my Maar ek moet na Sannie van der Spuy toe ry En sy roep na my Maar riviere skei Kom haal vir my Ek wil veilig ry