Kishore Kumar Hits

Elandré - Afrikaans Sal Bly (Live at The Shack, Pretoria, 2017) текст песни

Исполнитель: Elandré

альбом: Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)


Hoe sou dit wees
As jy kon wees wie jy is
As jy kon leef
Sonder vrees in jou hart
Sou jy kan trots wees
Op Ingrid en Antjie se werk
Sou die kleur van jou vel
Net 'n klein deel vertel
Van wie jy is
Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek sê daar plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek sê ons moet veg vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat sin maak
Sal jy jou oë omsluit vir wat om ons aangaan
Sal jy as die jeug, bou en laat voortgaan
Sal jy uit Psalms ons land weer as almal s'n erken
Sal jy saam ons bid dat Hy ons land sal seën
Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek sê daar plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek sê ons moet veg vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat saak maak
Ons kan beter wees verseker
Ons almal smag na eenheid in ons land
Wat jy soek sal jy kry
Afrikaans sal bly
Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek sê daar plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek sê ons moet veg vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat sin maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat saak maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Dis jy wat ons een maak

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Ampie

Исполнитель