Wat jy nie weet nie Kan jy nie vergeet nie Dis 'n feit Soms byt die werklikheid Voel soms onseker Dalk is leuens beter Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid Ek gaan met jou stroom Jy's 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel) Ek moet sê dit voel Dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel) Jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruite Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken my verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken my Jy ken my Jy ken my Binne en buite ♪ Kyk net verby dit Loop weg vermy dit Jou stem is net soos soete saligheid Vreemd voel ek veilig Jy's amper heilig En al my vrees is deur die agterruit Maar ek gaan met jou stroom Jy's soos 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel) Ek moet sê dit voel Dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel) Jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruite Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken my verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken my Jy ken my Jy ken my Binne en buite ♪ Nou's my bo onder en my onderstebo (Ah Ah Ah) Nou's my bo onder en my onderstebo (Ah Ah Aaaaaaaah) Maar jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruite Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken my verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruit Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken die verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken my Jy ken my Jy ken my Binne en buite