Kishore Kumar Hits

Jack Parow - Altyd Op Vakansie текст песни

Исполнитель: Jack Parow

альбом: Altyd Op Vakansie


Yo elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer
Voel asof 'n blerrie bom ontplof het in my kop weer
Ag nee, wanneer sit ou tjoppa nou die dop neer
Thirty five still alive die pissies dink aan opgee
Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat
Nog 'n laaste loop dop voor pappa weer die pad slat
Almal tune, "Raak groot en draai bietjie die kraan af"
Maar kyk hier, niemand hou vir katjie van die baan af (Meow)
Ja wat, baby ek moet huis toe wil jy saam stap
Ek en jy kan lekker laat lê op 'n Maandag
Raak wakker met my blêrrie elmboogies nerf-af
En op my foon vyf-en-dertig missed calls van die werk af
Nee jong, wanneer kry Karel nou 'n meisie
Nee jong, wanneer koop Karel nou 'n huisie
Nee jong, Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat
En hop skiep en flip en jump sy (scratch) aan 'n paal vas
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries (Check, check)
Ek's altyd op vakansie (Uh)
Yo gisteraand weer my salaris geblaas
Op die bonnet van my Yaris gebraak
In die driveway voor my huis uitgepas
En wakker geword van my ma wat my raas (Wat maak jy)
Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum'
Date net op Tinder, slaap op 'n futon
Sjoe, wat, ek's maybe nou 'n bietjie luigat
Maar as die wenstreep wink gaan ek jou weer verby vat
Los jou pap nat, swaai jou soos 'n voordeur
Los jou what-what, trouble is my voorkeur
Want hierdie skollie het nog goeters om te gee
Dat julle almal flippen s'il vous plaît vir meer
Want daar's altyd goeie tye om die draai
So moenie stress nie, Karel's blêrrie kwaai
Wilder as die weste, die vetste vibes
So alles van die beste, stuur groente, braai
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Op vakansie)
Check, check
Uh
Check, check
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries (Check, check)
Ek's altyd op vakansie (Uh)
Salaris geblaas
Party gehad
Kaal gestreak oor die straat
Uitgegaan en uitgepaas

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель