Kishore Kumar Hits

Bouwer Bosch - Vertel My текст песни

Исполнитель: Bouwer Bosch

альбом: Almal Maak Voute

Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie
Ek praat maar ek weet nie wat ek sê nie
Jy luister maar jy weet nie waat ek bedoel nie
Jy weet nie wat ek bedoel nie
Ek asem in ek asem uit
Dieselfde vrae dieselfde spyt
As wat ek voorheen mee gesit het
Ek moet dit self erken ek moet hierdie
Wedren op my eie wen, my eie wen
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie
Die maan staan stil en knipoog die aand verby
Ek en jy gaan mekaar nooit êrens kry nie
Mekaar nooit êrens kry nie
Ek wens ek kan dit anders doen
Ek wens ek hoef nie my eie hart te vermy nie
My eie hart te vermy nie
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie
Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie

Die middelste deel waar ek nie myself is nie
Die middelste deel waar ek nie myself is nie
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители