Kishore Kumar Hits

Bouwer Bosch - Hardloop (feat. Janie Bay) текст песни

Исполнитель: Bouwer Bosch

альбом: Hardloop (feat. Janie Bay) - Single


Soek nou verder na 'n plan
Fluister harder vir die man
Wat jou hart dra
Jou leuens in 'n veld begrawe
Vind 'n antwoord waar jy lê
Luister mooier as ek sê
Ek het die waarheid
Al 'n maand terug begrawe
Hou op tyd mors
Sê my wat jy nou wil hê
Hou op tyd mors
Jy is wie ek nou wil hê
Elke keer as ek hardloop
Wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin
En alles daarin
En ons probeer weer
En elke keer as jy hardloop
Voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte hoe nader die seer
Vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee
Voor mekaar
Staan ons hier
Ons oë staar weer
Maar ons kyk verby
Ons sal nie weet
As ons nie probeer
Maar die tyd sal kom
En ons sal weet
Hou op tyd mors
Sê my wat jy nou wil hê
Hou op tyd mors
Jy is wie ek nou wil hê
Elke keer as ek hardloop
Wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin
En alles daarin
En ons probeer weer
En elke keer as jy hardloop
Voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte hoe nader die seer
Vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee
Wys my die weg
Hardloop nader aan my
Hardloop
(Bly jy hier
Ek wil jou nie vergeet
Jy's my hart
Al kan ons nie wees)
Elke keer as ek hardloop
Wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin
En ons probeer weer
En elke keer as jy hardloop
Voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte hoe nader die seer
Vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee
Hoe nader die seer
Vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители