Kishore Kumar Hits

Bouwer Bosch - Melkweg текст песни

Исполнитель: Bouwer Bosch

альбом: Hopelik


Sonskyn Kind
Met die hartseer oë
Laat jouself toe om
Geluk af te keer
Voel soms die seer
Hartseer en smart
Mag jou besoek
Aan jou voordeur klop
Tranne is
Hier om weg te was
Die seer weg te was
Sonder om die groot oë
Vat n oomblik en rus
Onder die son sal ek hier langs jou lê
Tot die nag uitkom
En dan verrede om te leef
Vir die elke ster uitdink
Totdat ons die melkweg vorm
Uit woorde van bô
Wegwaai siel
Met die kinderhart
Met jou muur gekraak
Dra jou letsels
Op jou trui se mou
Laat dit jou om fou
Dat jy dit kan uittrek
As dit moet, as jy wil
As jy weet dis wat jy moet doen
Sonder om met die groot oë
Vat n oomblik en rus
Onder die son sal ek hier langs jou lê
Tot die nag uitkom
En dan verrede om te leef
Vir elke ster uitdink
Tot ons die melkweg vorm
Uit die woorde van bô
Raaiselkind hou jou kop bô die wolke,
Jou voete op myne, Ek sal jou leer dans
Raaiselkind hou jou kop bô die
Wolke, Jou voete op myne, Ek sal jou leer
Sonder om met die groot oë
Vat n oomblik en rus
Onder die son sal ek hier langs jou lê
Tot die nag uitkom
En dan verrede om te leef
Vir elke ster uitdink
Tot ons die melkweg vorm
Uit die woorde van bô

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители