Noem my Nicholis Lo-Rider, I tref the club with no driver
I mos fly high in the sky, I never turn a blind eye to a dom naai
Ek watch jou, that's why I wear this bril
If I check you then pay the bill
Call me Farrell cos you know I will, waar bly jy (Jy bly stil)
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru (Jy bly stil)
Waar bly jy, jy bly stil, my bru (Jy bly stil)
Waar bly jy, jy bly stil, my bru (Jy bly stil)
Stilte is mos goud werd, praat mooi don't praat snert
Shit man, I don't verstaan that, ek bowl jou uit soos howzat
Nog 'n kak amazing track, nog 'n hater rek sy bek
If you don't got nothing lekker to say dan weet mos waar jy bly
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru (Jy bly stil)
Dis ek, check, meer fokken beer as man
Pappa skeur alweer fokken deur jou span
My klere weer in die braai verbrand
Hardloop kaal deurie dorp met geweer in hand
Voor in die plek spoeg vuur en vlam
Alweer fokken dronk voor jou deur beland
Kak hard teen jou voordeur neer gemaak
En laat aand gisteraand teen jou muur gekak
Yo, check wie's back om sy bek te rek
Die man met die kep op jou bek te rek
Chill lat pappa gou die trek atteck
Baby kyk net weer hoe getrek is jeck
Fuck, die bra is mos dik terol mense dink ek's heel dag dik gepil
Meeste van die tyd is ek dik gechill
So sit jou kak vibe af en hou jou stink bek stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru (Jy bly stil)
Ons gaan groter as T-Rex, wag tot Nax sy muscles flex
Shit, hierdie beat klink beseks, dis tyd dat ons die dansvloer roer
Flip it up met 'n spatula, laat die beat pomp soos 'n bachelor
En as jy nipples het dan flash hulle, spring op en af dan bounce hulle
Bounce, bounce, bounce, bounce, bounce en dan bounce hulle
Bounce, bounce, bounce, bounce, bounce en dan bounce hulle
Bounce, bounce, bounce, bounce, bounce en dan bounce hulle
Bounce, bounce, bounce, bounce, bounce en dan (Bounce hulle)
There is no gender
Only gendertals
There is no race
Only mense
There is no taal
Only mengels
If you don't verstaan
Then shhhh bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Waar bly jy, jy bly stil, my bru, jy bly stil
Поcмотреть все песни артиста