Kishore Kumar Hits

Van Pletzen - Die Dood is 'n Cruise текст песни

Исполнитель: Van Pletzen

альбом: ENTER THE GROOTNESS


Is doel die van lewe om jouself te vind
Almal word gebore as wegloopkind
Dalk is doel die van lewe om jouself te vind
Almal word gebore as wegloopkind
As 'n wegloopkind
Dalk is doel die van lewe om jouself te vind
Almal word gebore as wegloopkind
(As 'n wegloopkind)
En die strate en aande moet jou in sluk
(Die dood is 'n cruise)
En die water van liefde moet jou verdrink
Die dood is die enigste belofte
Die dood is 'n cruise
Dit is alles die lewe
Dit is alles die lewe
Ons het almal verlede so maak maar jou vrede
Dit is alles die lewe
Doen dit vir jouself doen vir die hede
Dit is alles die lewe
Is doel die van lewe om jouself te vind?
Almal word gebore as wegloopkind
Dood is die enigste belofte
Dood is die enigste belofte
Die dood is 'n cruise
Dit is alles die lewe
Dit is alles die lewe
Ons het almal verlede so maak maar jou vrede
Dit is alles die lewe
Doen dit vir jouself doen vir die hede
Sodat jy kan lewe
Die dood is die enigste belofte
Die dood is die enigste belofte

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители