Kishore Kumar Hits

Van Pletzen - Moot tot Amerika текст песни

Исполнитель: Van Pletzen

альбом: ENTER THE GROOTNESS


Lank gelede trap 'n seuntjie ligte spoortjies in Die Moot
Deur die jare word sy spore in ons volk se lewens groot
Dit was nog altyd sy droom om saam met Kurt Darren te sing
En nou is dit twintig jaar later en hier kom 'n ding
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Span die seile van Die Moot tot Amerika
Kaptein waar is jy? Kom sing nou saam met my!
Groothond hier is ek vir slegs 'n lyn of twee
Maar ek kort slegs twee lyne om hierdie song 'n treffer te maak!
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Hier is ons in Amerika
En verlang na Pretoria
Huis waar die hart is
En my hart is in die Moot my bra!
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители