Kishore Kumar Hits

Van Pletzen - Dis Okay (Die son agter die horison) текст песни

Исполнитель: Van Pletzen

альбом: ENTER THE GROOTNESS

Dis okay die son agter die horison roep na my
So doen jou ding want eendag is dit alles verby
Die lewe is soveel meer as ek en jy
As ek en jy!
Hey Sonskyn wat bring jy vir my today?
Met elke nuwe dag is dit jy
Met elke nuwe dag is dit jy
Dis okay vergeet van my
Dis okay vergeet van my
Dis okay, dis verby

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители