Yeah, Tjekkit! Baba die's jou let loose rukke Oh yesja vanaand gaan jy net booze sluk hoor Yissir jou strip maak 'n ander goose quiver En Daai moves, jy doen dit soos n ATL stripper Op en af, maak dit klap Ek like die way jy doen wat jy doen daar Da girl jy's pap nat Want jy's, heavy seductive hier en wat wat Jy maak die ouens duk lus want almal hieso smaak vat haha Hard gewerk so jy party sterk Nevermind die mense wat so staan en stare Mis skare baba maak jou merk Gee jou lyf 'n tyd jy kan jouself bederf Jy's so sexy met dit girl ek sien jou Laat al die ouens opstaan jy smokkel met libido V.P is met die Legehness in die bou En die ou is straight van die Dal af let G.O! Everybody's gotta have some sexy time (Yeah, wys my hoe kom jy duidelik uit, Kap dit uit en gee jou lyf 'n tyd, chise!) Baby skud jou booty it is not a crime (Aye, wys my hoe kom jy duidelik uit, Kap dit uit en gee jou lyf 'n tyd, chise!) Ooh sy is freaky Not suitable for TV En ook nie by die werk nie So I'ma put some leave in Ooh put it in Let the games begin Cos in this house of sin She is olympian Ek bly warm in die winter Al my vriende het kinders Spandeer hul tyd op Pinterest Verbeel hulself dis Tinder Ooh die girl is woes Jou pypie sal nooit roes Sy klap jou voor jy koes Noem haar coochie Ooh ah! Everybody's gotta have some sexy time (Yeah, wys my hoe kom jy duidelik uit, Kap dit uit en gee jou lyf 'n tyd, chise!) Baby skud jou booty it is not a crime (Aye, wys my hoe kom jy duidelik uit, Kap dit uit en gee jou lyf 'n tyd, chise!) Everybody's gotta have some sexy time (Ja chise!) Baby skud jou booty it is not a crime (Ja chise ja!) Whats' the time? Sexy time! Whats' the time? Sexy time! Whats' the time? Sexy time! Whats' the time? Sexy time! Everybody's gotta have some sexy time (Ooh Ja chise) Baby skud jou booty it is not a crime (Ooh Ja chise) Everybody's gotta have some sexy time (Ja chise!) Baby skud jou booty it is not a crime (Ja chise ja)