Kishore Kumar Hits

Francois van Coke - Behoort Aan Niemand Nie (Live) текст песни

Исполнитель: Francois van Coke

альбом: Unplugged in Kaapstad (Live)


Die son kom op sonder dat ek dit sien
Tyd verraai die oë
Die aarde raak te klein vir ons
En ons koppe te groot
Staan op uit die stof
Vreet van elke boom
Vir jou wat oor 'n toekoms droom
Iets sê vir my:
"Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor."
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Jammer, ek is so geprogrammeer
Verraaier van sy eie mense
Leef in die drukkoker
Twee seuns hardloop weg
Want pa skiet op ma
Versigtig, onveilig en afgestomp
Iets sê vir my:
"Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor."
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Staan terug vir niemand nie

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

SOS

2022 · сингл

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель