Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Wals, Pt. 2 текст песни

Исполнитель: Spoegwolf

альбом: Swaartekrag


Katheryn wil jy wals
Almal het om jou verdwyn
En die klop in jou bors weergalm
Oor die kranse van my brein
Gee my een verdomde kans
Om ons nog saam hieruit te kry
Hou jou hande op
Die skemer steek jou nog weg
Draai jou lyfie om
Die aarde sal om jou breek
Die einde kan maar kom
Here ek voel n veer
Draai jou lyfiw om
Die aarde sal om jou breek
Die einde kan maar kom
Here ek voel n veer

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Dryf

2022 · альбом

Wind

2020 · альбом

See

2020 · альбом

Koma

2019 · альбом

Похожие исполнители