Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Elektriese Kind текст песни

Исполнитель: Spoegwolf

альбом: Somer


ELEKTRIESE KIND
Elektriese kind, ek is brawer as wat jy dink
Ek het dan saam my broers geloop tot by die verste verste punt
Dit was baie naby aan jou
Oh die winde kan my waai
Hel ek sweer ek sal hier lê
Geen watertong sal my kan sluk nie
Geen wederkoms kan my ruk nie
Nie as jy langs my sit nie
Sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
Jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oė klop
Ja, jy kan my lewendig skok
Elektriese kind, ja vir jou is ek nie bang nie
Hierdie bibber hou nie lank nie
Dis net die hakkel in my long
Dit mag dalk lyk asof ek snik
Wel ek verseker jou dis nie dit nie, dis nie dit nie
Sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
Jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oë klop
Ja, jy kan my lewendig skok
Jou kop wil op my bors
Dis 'n dodelike om jou
Kop op my bors
Dis 'n dodelike om jou
Kop op my bors
Dis 'n dodelike om jou
Kop op my bors
Dis 'n dodelike kom!

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Dryf

2022 · альбом

Wind

2020 · альбом

See

2020 · альбом

Koma

2019 · альбом

Похожие исполнители