Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Foto текст песни

Исполнитель: Spoegwolf

альбом: Die Donker Toring


Neem 'n foto nou
O die weer kom vanaand
Soos 'n beer oor die berg
Hou die lappe bo jou
Jy's al weer in jou troebeltyd
Oe ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry

Kan jy nou sien my vyand
Stuur vuur na my hart
Ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk
Ek vonk net

Sê vir hulle jy bly
Nou al vir vier jaar by my
In die vuur daar by my
Hou die lappe bo jou
Jy's al weer in jou troebeltyd
Ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry
Kan jy nou sien my vyand
Stuur vuur na my hart

Ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk
Ek vonk net

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Dryf

2022 · альбом

Wind

2020 · альбом

See

2020 · альбом

Koma

2019 · альбом

Похожие исполнители