Twee siele ontmoet mekaar In vierhonderdduisend jaar Is daar niemand anders nie? Ek weet nie Hel, ek sou dankbaar wees Al sien ek jou die eerste keer In die vuur Hey, man, sorry Ek't nie geweet jy't die bákkie nodig nie ... Laat ek gou hier kyk ... Daan! Hoop dit gaan goed! Wat maak jy môreaand? Jy't nie dalk lus om saam met my 'n troue by te woon nie? Carmen se suster trou En dit sal lekker wees om jou daar te hê As jy sou lus wees vir, Ja, bietjie iets anders doen Laat weet my môreaand Ek glo in jou En jou goue jare Dis wild daar buite Jy weet daar's niks so wild soos ek nie Dalk het ek my verbeel God is geel Maar ons kan nie na hom kyk nie Ons kyk na mekaar As ek hier uit kan kom Draai ek die wêreld om En keer ek die donker see Om dit terug vir die skare te gee Of vir jou En jou laaste gesonde verstand Ek's okay Ja, vir jou En jou laaste gesonde verstand Jy's okay