Kishore Kumar Hits

Spoegwolf - Loerie (Live) текст песни

Исполнитель: Spoegwolf

альбом: Live Uit Sunset Recording Studios


Daar is 'n loerie in die boom
En 'n meisie in die stroom
Ja, die middag het haar blond gemaak
Daar is 'n bottel in my hand
En 'n bier in my hart
Ja, die middag het my swaar gemaak
Kan ek jou kom sien?
Ek dink ek ly my lewe lank
Aan swaartekrag
Daar is 'n dier in jou kyk
Wat in skaduwee kan eet
En die ruite van my skedel steel
So bleik lig my brein
Met jou lyfie gestyn
Maak dit merke in my keel
Kan ek jou kom sien
Ek dink ek ly
My lewe lank
Aan swaartekrag
Ek gaan jou kom sien
Ek weet jy ly
Ook jou lewe lank
Aan swaartekrag
Daar is 'n spook in die poel
Wat is die stroom af spoel
Ek hoor die monster van die see
Ek gooi boot op die rots
En my hart in my trots
Wat die duine van jou hartseer
Jy kan maar vir my kom sien
Virdrink en ly
Ons lewens lank aan swaartekrag
Liewe Here sien
Ons almal ly
Ons lewens lank
Aan swaartekrag.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Dryf

2022 · альбом

Wind

2020 · альбом

See

2020 · альбом

Koma

2019 · альбом

Похожие исполнители