Hey Melissa ons gaan ouer word Langer as die bome Dieper as die grond Ek het jou kom haal by jou pa in Kylemore Hey Melissa as dit kouer word Kan ons deel aan mekaar Voor jy deel van die grond word Sal ek jou dra na jou Pa Kylemore Dit is nie jou laaste herfs nie Ek weet jy het seer maar dit lyk nie te erg nie Waar die winde roer Sal ek als aan jou verduidelik Soms is dit geluide, soms kan jy dit voel Die bome gooi goud en bronz Ek verlang na my moet voor ek 'n man geword het Sal jy rus as jy jou man van God het Hey Melissa ek is 28 Deur al daai winters wat tog meer sommers dit stort Vonke en trane op Kylemore Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg Waar die winde roer sal ek als aan jou verduidelik Soms is dit geluide, soms kan jy dit voel Al die jare saam stap ons saam langs die silwer God was hier teenwoordig, in jou kan ek hom voel Na al die soek sien ek iets in jou lyne Jy's nog altyd myne Tot die dood ons buide roep