Ek voel so goed dit pyn Wie gaan nou huis toe ry? Om te gaan slaap is lame Nou-nou huis toe gaan tyd Wat verstaan jy nie? Dis wêreld oorlog drie Daar's dalk nie môre nie Gaan ons mekaar weer sien? Ons is beter saam Elke kans wat ek kry Ek is bly jy verstaan nog in vandag se tyd Sit dit hard Sit dit harder Maksimum volume Verdrink in die geraas Blameer dit op jou vriende Slegte gewoontes Beter melodieë Verdrink in die geraas Blameer dit op jou vriende Hey Dit voel so goed dit pyn Hey Jy staan net daar en kyk Die Biere is op my En Jy's al wie ek wil wees Ek rook en ek dink Ek wil stadiger beweeg Ek's net 'n kind wat nog altyd net 'n cowboy wees Nou's ek in die pad iemand anders se probleem Gevoelloos en vermom Oordramaties agterom Gee die hemel bietjie hel En ek sal jou nog vertel Jy't my eerste gebreek En dit maak nog bietjie seer So ek lag nou huil later in my karate water Ons is beter saam Elke kans wat ek kry Ek is bly jy verstaan nog in vandag se tyd