Ek soek 'n koeksister In Bo-Kaap Bo-Kaap Daai trane van gister Sakkie-Sakkie sal jou reg maak Springbokke skop 'ie ritme Mandela by die Park Gooi mielies sing 'ie mense Bos poppie in my hart Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie Ja nee sê al die mense Soek 'ie wortel van die kwaad Waardeer ek nou die ritme Met 'n blikkie en 'n draad Ag shame sê al die mense Dis 'ie hart van die land Braai broodjies koeksisters Steek my hart aan die brand Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie When my heart is your hands And I feel you understand And I try to let you see That you mean the world to me When my feet are in the sand And I feel you hold my hand Then my heart begins to sing Bos Poppie you're the Queen Bos poppie, Bos poppie Standing next to me Bos poppie, Bos poppie Bos poppie, Bos poppie Standing next to me Bos poppie, Bos poppie Ek soek 'n koeksister In Bo-Kaap Bo-Kaap Kak-stories van gister Ghoema ritme sal jou reg maak Springbokke met Mandela Hoor daai lietjie op 'ie wind Toyi-toyi en kwela-kwela Ek soek wat ek vind Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie Bos poppie, Bos poppie Maak vir pappie a braai broodjie Bos poppie, Bos poppie Steek 'aai broodjie oppie braai